Welcome, Guest
Username: Password: Remember me

TOPIC: Golden Gate

Re:Golden Gate 10 years 4 months ago #14559

  • Frik
  • Frik's Avatar
Dick wrote:
Ek hoor daar was 14 bike ongelukke op die land se paaie die naweek. As ek kyk na die toestand (potholes) v/d paaie is dit 'n wonder dat ons darem almal weer veilig by die huis gekom het - of is dit die adventure bike rider skills wat tel?

Ek dink ook ons baaiks kan n pothole beter hanteer as bv n superbike of n Hardly Davidson.

Ek het n idee vir ons volgende trip.... :)
The administrator has disabled public write access.

Re:Golden Gate 10 years 4 months ago #14560

  • Dick
  • Dick's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Posts: 2423
  • Thank you received: 384
En die idee is........?
The administrator has disabled public write access.

Re:Golden Gate 10 years 4 months ago #14566

  • Frik
  • Frik's Avatar
Dick wrote:
En die idee is........?

Sal julle laat weet. ;)
The administrator has disabled public write access.

Re:Golden Gate 10 years 4 months ago #14576

  • Slowmow
  • Slowmow's Avatar
  • Offline
  • Lieutenant
  • Once you go black, you don't go back
  • Posts: 2434
  • Thank you received: 209
Frik wrote:
Dick wrote:
En die idee is........?

Sal julle laat weet. ;)

Duck die potholes of is dit soed die GROOTSTE pothole ?
2015 NC750X
The administrator has disabled public write access.

Re:Golden Gate 10 years 4 months ago #14633

  • Dan
  • Dan's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Arende vang nie vliee nie"AQUILA NON CAPIT MUSCAS"
  • Posts: 541
  • Thank you received: 21
Yellow almal, ek is Donderdag middag 16h15 terug in Aliwal Noord na hierdie round trip, Aliwal - Goldengate - Johannesburg (Alberton) - Aliwal, totale trip km 1566.29km. Dankie dr KLR vir die vervanging v olie seel. Dick ek het die mudguard voor vervang, bike baie beter, moet hom nog toets sonder bagasie. Dankie ook aan Frik wat heeltyd besorg was oor my totdat ek terug was by die huis, jy is n pel miljoen! Ben, dankie vir jou ook vir die uitnodiging en belangstelling. Die grootste bedanking gaan aan my Vader in die hemel vir die beskerming deurentyd! Dit was mighty nice om jul almal te ontmoet!
Groete
2004 Rooi en Swart KLR650. Stilen Topbox,Cowley Exhaust stailess Steel, GIVI Crash Bars, Braided Hoses, DOO Done, Doc's Bash Plate, 12v Socket, Off Road Footpegs, "Moto Cross" Front Mud Guard, Permanent Point For Tricle Charger
The administrator has disabled public write access.

Re:Golden Gate 10 years 4 months ago #14637

  • Dick
  • Dick's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Posts: 2423
  • Thank you received: 384
Bly jys veilig by die huis Dan. Ek was gister by doc toet hy my gesĂȘ jy het 'n paar dinge daar laat doen. Groetnis
The administrator has disabled public write access.

Re:Golden Gate 10 years 4 months ago #14650

  • benn
  • benn's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Posts: 1510
  • Thank you received: 284
Bly jy s veilig tuis. My uitnodiging staan nog steeds.
It takes a live fish to swim against the current. It takes a dead one to flow with it.
The administrator has disabled public write access.