Welcome, Guest
Username: Password: Remember me

TOPIC: Excessive oil use

Excessive oil use 3 years 8 months ago #104615

  • martinr
  • martinr's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Why We Ride
  • Posts: 428
  • Thank you received: 125
Jerkimiah wrote:
martinr wrote:
....gedink ek wil so 1/3 (5 liter) blou sappies (avgas) ingooi en als mooi "skoon was" in die ry...

Dont ride on pure avgas, I did, blew a hole in my Honda XL250 piston, warped the head. Becareful of temp increase

sal nie op avgas alleen ry nie, sal engine blaas ja.
toe ek nog op swartkop was, met die spitfire en mustang se engine runs, het ek BAIE avgas verniet gekry, die wat na so run gedump word.
die z750 wat ek toe gery het, het so 50/50 gekry, en daar het ongelooflike krag na vore gekom.
het kop aan kop met 'n z1000 (1084) gesit, van pull-away tot top-end uit, was die lekkerste gevoel gewees daai!
B)
2013 Green KLR, F1X pipe, DMD washable air filter, motard front fender
2000 Honda VTR Fire Storm
Last Edit: 3 years 8 months ago by martinr.
The administrator has disabled public write access.

Excessive oil use 3 years 7 months ago #104748

  • Gawie78
  • Gawie78's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Posts: 607
  • Thank you received: 201
kan op avgas ry, maak net seker jou jets is regte size. ons dit baie met 50's gedoen en paar pistons gebrand om by regte mixture uit te kom
The administrator has disabled public write access.