Welcome, Guest
Username: Password: Remember me

TOPIC: Wanna learn to do your valves?

Wanna learn to do your valves? 10 years 6 months ago #11368

  • Groenie
  • Groenie's Avatar
  • Offline
  • Moderator
  • null
  • Posts: 1237
  • Thank you received: 282
Due to popular demand, a valve day seems to be in order. I'm prepared to host one at KLR Central, Centurion (my deurmekaar garage). Who's interested? Late August looks like a good time?

But I think we should have a clean-the-garage tech day first!
null
The administrator has disabled public write access.

Re:Wanna learn to do your valves? 10 years 6 months ago #11369

  • louisj
  • louisj's Avatar
I'm in, probably with 2 KLR's
The administrator has disabled public write access.

Re:Wanna learn to do your valves? 10 years 6 months ago #11371

  • Bloubul
  • Bloubul's Avatar
  • Offline
  • Junior Boarder
  • Bloubul Blou en Kawasaki Groen!!
  • Posts: 21
Groenie

Wanneer reel julle bietjie 'n techday hier ini Slowveld. Dan kan ons ook leer hoe om ons geliefde Wiele te treat. Sal graag first hand wil leer wat om wanneer en hoe te doen
Bloubul Blou en Kawasaki Groen
The administrator has disabled public write access.

Re:Wanna learn to do your valves? 10 years 6 months ago #11375

  • TRIBBES
  • TRIBBES's Avatar
  • Offline
  • Gold Boarder
  • Dis die lewe!
  • Posts: 216
  • Thank you received: 4
Blou bul -hou jou by ons besigheid se boeke!!!netnou gaan dit met jou bike soos dit met ons boeke gaan!!! :laugh:
SWART,MOER VINNIG
The administrator has disabled public write access.

Re:Wanna learn to do your valves? 10 years 6 months ago #11382

  • Mario123
  • Mario123's Avatar
Ekke kan volunteer om te help..?
The administrator has disabled public write access.

Re:Wanna learn to do your valves? 10 years 6 months ago #11384

  • Benade
  • Benade's Avatar
  • Offline
  • Moderator
  • Posts: 808
  • Thank you received: 4
Ek kan ook volunteer, MAAR ek het viele vir pingers...... :blush:
Honda VFR1200XD
Ex-Honda VFR1200FD
Ex-Z1000
Ex-Versys 650
Ex-KLR650 ('08 Blue)
Ex-KLR650 ('07 Classic Red/Silver)
The administrator has disabled public write access.

Re:Wanna learn to do your valves? 10 years 6 months ago #11387

  • Mulungu
  • Mulungu's Avatar
Klink na 'n rein idee! Ek is in - maar is ook keen vir die tech day ook, valves klink vir my bietjie gevorder!
The administrator has disabled public write access.

Re:Wanna learn to do your valves? 10 years 6 months ago #11388

  • Boeloe
  • Boeloe's Avatar
Mulungu wrote:
Klink na 'n rein idee! Ek is in - maar is ook keen vir die tech day ook, valves klink vir my bietjie gevorder!

Niks om voor bang te wees nie. As jy die doo gedoen het sal jy die shims ook kan doen. Hou kop, volg die instruksies en siedaar!, jy het verder ge-"bond" met jou fiets.
Daar sal genoeg manne & vrou(e) wees wat sal bystaan met raad & hulp. Groenie se vrou (Miena Moo) ken die "operasie" ook seker al uit haar kop.
The administrator has disabled public write access.

Re:Wanna learn to do your valves? 10 years 6 months ago #11389

  • Bloubul
  • Bloubul's Avatar
  • Offline
  • Junior Boarder
  • Bloubul Blou en Kawasaki Groen!!
  • Posts: 21
Blou bul -hou jou by ons besigheid se boeke!!!netnou gaan dit met jou bike soos dit met ons boeke gaan!!!

Tribbes dit gaan klaar so ou maat. Bike staan in die garage met 'n pap wiel en twee snot glad bande. En raai...nie geld vir nuwes nie. :angry:
Bloubul Blou en Kawasaki Groen
The administrator has disabled public write access.

Re:Wanna learn to do your valves? 10 years 6 months ago #11391

  • Cubz
  • Cubz's Avatar
JA , Tel my ook by ek sal ook will kom ,

Ps ( GROENIE is jy more oggend by die huis ?)
The administrator has disabled public write access.