Welcome, Guest
Username: Password: Remember me

TOPIC: Wanna learn to do your valves?

Re:Wanna learn to do your valves? 10 years 6 months ago #11839

  • Groenie
  • Groenie's Avatar
  • Offline
  • Moderator
  • null
  • Posts: 1237
  • Thank you received: 282
Dankie ouens. Die oubaas was 'n legend gewees, gaan hom mis.

Terug na die tech day....ek MOET eers my garage leeg kry voordit kan gebeur. Ek het op die oomblik 'n hele paar projekte wat dringend aandag nodig het, en sodra ek lig aan die einde van die tionnel sien, hou ons tech day. Byt vas, ek maak so gou ek kan.
null
The administrator has disabled public write access.

Re:Wanna learn to do your valves? 10 years 6 months ago #11844

  • Dick
  • Dick's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Posts: 2423
  • Thank you received: 384
Simpatie Groenie, en sterkte vir die familie!
The administrator has disabled public write access.

Re:Wanna learn to do your valves? 10 years 6 months ago #11863

  • TVB
  • TVB's Avatar
  • Offline
  • Gold Boarder
  • Posts: 161
  • Thank you received: 8
Jammer om te hoor Groenie, meegevoel en sterkte vir julle.
The administrator has disabled public write access.