Welcome, Guest
Username: Password: Remember me

TOPIC: 20 000km Diens

20 000km Diens 10 years 6 months ago #11553

  • Tiger
  • Tiger's Avatar
My 2005 KLR moet sy 20 000km diens kry. Is daar iemand in die Wes-Kaap wat kan help en sommer ook die Doohicky kan uitsorteer. Soos ek verstaan is dit nou sy tyd om vervang te word.
The administrator has disabled public write access.

Re: 20 000km Diens 10 years 6 months ago #11564

  • Groenie
  • Groenie's Avatar
  • Offline
  • Moderator
  • null
  • Posts: 1237
  • Thank you received: 282
Innie Weskaap moet jy met LeCap praat. Hy behoort doo's te he ook, anders kan ek miskien uithelp met een.
null
The administrator has disabled public write access.

Re: 20 000km Diens 10 years 6 months ago #11578

  • Tiger
  • Tiger's Avatar
Dankie. Wat is die kontak besonderhede asseblief.
The administrator has disabled public write access.

Re: 20 000km Diens 10 years 6 months ago #11596

  • SKIM
  • SKIM's Avatar
Kyk op hulle web. www.lecap.co.za.
The administrator has disabled public write access.