Welcome, Guest
Username: Password: Remember me

TOPIC: More "fake" neutrals than actual gears

Re: More 10 years 6 months ago #11681

  • Mario123
  • Mario123's Avatar
SKIM wrote:
O ja. Ek dink nie ek kom naby jou nie, ek het al agter jou gery en laat ek jou vertel "jy ry my bang" lol!!!

Ek oorweeg ook die Rotella, sal maar eers die specs agter op die houer lees. Daar is net een persoon wie my bang ry op die R21 - Benade :woohoo: (hy ry nou 'n sprinkaan..uh..lemoen...erm...Versys). Pas op om saam met hom te ry - die cagers en 4x4's MIK vir hom :dry: ...weet nie hoekom nie :blink:
The administrator has disabled public write access.

Re: More 10 years 6 months ago #11682

  • SKIM
  • SKIM's Avatar
Dankie vir die raad, sal jou(Benade) vemy....lol
The administrator has disabled public write access.

Re: More 10 years 6 months ago #11686

  • RobC
  • RobC's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Posts: 576
  • Thank you received: 6
SKIM wrote:
Mario jy sal my nie glo nie, maar ek beruik ook die Castrol Magnatec en ek het ook al gedink dit kan n oorsaak wees. Ek dink ook ek gaan die diesel olie gebruik.Ek het al agter gekom as ek optop die oggend voor ek ry, adn is die gears smooth, maar hoe nader ek aan empty kom(ek moet op top elke keer as ek petrol ingooi)dan is die gears meer sticky. Ek het beginne dink dis my verbeelding.
Gebruik net Shell helix... 100% binne spesifikasies. B)
Got my motor runnin... heading for the highway...
08 KLR650 Green/Shock Protector Flap-Penta-Tooltube-Crash Bars-LED instrument lights-Hazard and Indicator Mod-Stiebel Horn-PCV Mod-SS footpegs-HID Headlights-progressive fork springs-upgraded shock and spring.
The administrator has disabled public write access.