Welcome, Guest
Username: Password: Remember me

TOPIC: Doohickey gedoen

Doohickey gedoen 10 years 6 months ago #11705

  • Herrmann
  • Herrmann's Avatar
  • Offline
  • Gold Boarder
  • GroenMamba
  • Posts: 196
Ek het die naweek my EM doohickey ingesit. Ek moet baie dankie se vir DocKLR dat ek hom kort-kort kon bel en dat hy my oor die foon gehelp het, sonder dat dit vir hom moeite is. Baie dankie Doc.
My 2006 KLR het so 19 500 km op.
Doohickey was nog heel, maar spring se een end was afgebreek en daar is ook 'n skaafmerk op. Het die verlore stukkie agter die olie screen gekry. Ek moes ook 2x gaskets vervang en het met Doc se aanwysings vir my 2 nuwes gemaak. Alles in ag geneem was dit toe nie so moeilik as wat ek gedink het nie.
The administrator has disabled public write access.

Re:Doohickey gedoen 10 years 6 months ago #11706

  • Herrmann
  • Herrmann's Avatar
  • Offline
  • Gold Boarder
  • GroenMamba
  • Posts: 196
Sorry , ek weet nie hoe om die fotos gelaai te kry nie. Ek wou graag vir julle gewys het hoe die spring lyk.
The administrator has disabled public write access.

Re:Doohickey gedoen 10 years 6 months ago #11709

  • DOCTOR KLR
  • DOCTOR KLR's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • WALKERVILLE RANGER
  • Posts: 2925
  • Thank you received: 324
Omly a pleasure Hermann,glad you cleaned the oil screen.

Walkerville Ranger
Viking
Barfinder
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
The administrator has disabled public write access.