Welcome, Guest
Username: Password: Remember me
  • Page:
  • 1
  • 2

TOPIC: Garmin Nuvi200

Re:Garmin Nuvi200 10 years 6 months ago #11778

  • sarelb
  • sarelb's Avatar
  • Offline
  • Gold Boarder
  • null
  • Posts: 285
  • Thank you received: 1
skim,

soek op die net vir quest, hulle pop orals op

oom frik het syne in outdoor warehouse by 'n ou afgevry wat besig was om 'n nuwe garmin te koop

ek was gelukkig om een by die werk raak te loop deur ons gps guru te vra vir advies, gelukkig was daar iemand wat agter hom sit wat syne wou smous vir R1000-00

die ander maters vat wel die normale gps's, gladwrap die ding en sit hom in 'n tankbag
null
The administrator has disabled public write access.

Re:Garmin Nuvi200 10 years 6 months ago #11779

  • sarelb
  • sarelb's Avatar
  • Offline
  • Gold Boarder
  • null
  • Posts: 285
  • Thank you received: 1
hier's een

Private Seller For Sale Pretoria29/07/2009
Garmin Quest : In working order, all accessories included.
Reply
Annlin R 1000 neg 082-5412722


junkmail

die ram holder kos so 700-00 met shipping

moenie stress oor maps nie, iet's kan gereel word
null
Last Edit: 10 years 6 months ago by sarelb.
The administrator has disabled public write access.

Re:Garmin Nuvi200 10 years 6 months ago #11783

  • SKIM
  • SKIM's Avatar
Thanks Man! Ek sal bietjie loer. Ek dink ook daar aan om n bracket by my werk te lazer waarin ek die gewone gps kan sit in n ziplock sakkie. Dit te toets, want ek het n Nuvi200 vir my kar. Sal laat weet of dit werk.Dankie nogmals vir die hulp.
The administrator has disabled public write access.

Re:Garmin Nuvi200 10 years 6 months ago #11787

  • Herman
  • Herman's Avatar
Ek het 'n Nuvi 310 wat ek in 'n water en stofdig GPS bag sit wat aan die handlebars vaskom. Werk baie lekker en het al rowwe grondpad gery.

Last Edit: 10 years 6 months ago by Herman.
The administrator has disabled public write access.

Re:Garmin Nuvi200 10 years 6 months ago #11788

  • Herman
  • Herman's Avatar
Lyk my die fotos wil nie oplaai nie.

Kyk hier www.facebook.com/album.php?aid=98578&id=34065119667

Last Edit: 10 years 6 months ago by Herman.
The administrator has disabled public write access.

Re:Garmin Nuvi200 10 years 6 months ago #11789

  • SKIM
  • SKIM's Avatar
Thanks Herman. Ek sal bietji gaan kyk vannaand by die huis se internet. Hier by die werk is facebook en soortgelyke sites geblock.
The administrator has disabled public write access.

Re:Garmin Nuvi200 10 years 6 months ago #11875

  • Funnyman
  • Funnyman's Avatar
Ek het nou maar vir my 'n Nuvi 300 gekoop vir die cage, ook 2de hands. Dit werk my goedkoper uit om 'n ou Nuvi te koop vir die kar, as om 'n suction cup te kry vir die Zumo om in die kar te kan gebruik...
The administrator has disabled public write access.

Re:Garmin Nuvi200 10 years 6 months ago #11878

  • SKIM
  • SKIM's Avatar
Nes jy sĂȘ. Wat de hel, hoekom is die extras so duur op die goed? Ek het die naweek n ou ontmoet wat n RAM verspreider is en as jy hoor hoeveel die clamps vir die bike se pryse is, kan jy maar eerder stop en die pad vra. N gekneeste mans ego..cheep, n RAM clamp..HEL DUUR!!!
The administrator has disabled public write access.
  • Page:
  • 1
  • 2