Topic-icon All things Tyres / Tires / Bande

  • Mario123
  • Mario123's Avatar
  • Visitor
  • Visitor
12 years 2 weeks ago #9443 by Mario123
Replied by Mario123 on topic All things Tyres / Tires / Bande
Hy lyk so...
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Herman
  • Herman's Avatar
  • Visitor
  • Visitor
12 years 2 weeks ago #9444 by Herman
Replied by Herman on topic All things Tyres / Tires / Bande
Mario123 wrote:

Het Vrydag 'n Michelin Anakee by Suzuki Toy Store in Centurion laat opsit vir die voorste tyre - R530 incl alles..


Mario,

Jy run Sirac agter en Anakee voor. Enige spesifieke rede?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Mario123
  • Mario123's Avatar
  • Visitor
  • Visitor
12 years 2 weeks ago #9445 by Mario123
Replied by Mario123 on topic All things Tyres / Tires / Bande
Herman wrote:

Mario123 wrote:

Het Vrydag 'n Michelin Anakee by Suzuki Toy Store in Centurion laat opsit vir die voorste tyre - R530 incl alles..


Mario,

Jy run Sirac agter en Anakee voor. Enige spesifieke rede?


Nee wat, die sirac was maar eerste. Ek is van plan om die Sirac met 'n Anakee te vervang aangesien ek 99% van die tyd op teerpad commute.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • mcpan
  • mcpan's Avatar
  • Visitor
  • Visitor
12 years 2 weeks ago #9471 by mcpan
Replied by mcpan on topic All things Tyres / Tires / Bande
Got these fitted about 1000km ago. R1100 for a set from Linex. On road they are great. I think in dirt they will be fine except for in very loose and muddy stuff.



yea yea thats the one!!!!! 12000km...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Frik
  • Frik's Avatar Topic Author
  • Visitor
  • Visitor
12 years 2 weeks ago #9472 by Frik
Replied by Frik on topic All things Tyres / Tires / Bande


My volgende Tyres.

Maxxi's Dual sport M6006

R 1500 per set fitted from Russel Campbell.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Mulungu
  • Mulungu's Avatar
  • Visitor
  • Visitor
11 years 10 months ago #11221 by Mulungu
Replied by Mulungu on topic All things Tyres / Tires / Bande
Ek het nou die dag iemand hoor praat oor 'n "heat cycle" (of iets soos dit) wat mens moet doen as jy nuwe bande opsit. Iets uit te waai met hoe jy die bande "in ry" en dit maak glo dat hulle langer hou? Kan iemand my bietjie wysmaak? EK het Trailwings op, en die agter tyre lyk vir my of dit baie vinnig afloop - ek ry omtrent net teer op die stadium, en dalk is dit normaal. Hoeveel km kan mens op 'n trailwing (voor en agter) verwag, en wat is die ander opsies vir soortgelyke bande?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
11 years 10 months ago #11240 by RobC
Replied by RobC on topic All things Tyres / Tires / Bande
Gaan kyk op die WD thread;

www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=7.msg297565#new

Persoonlik dink ek dat dit net van toepassing is op Knobbies. Ek twyfel sterk of "heat cycling" 'n 50/50 of 40/60 band se compound enigsinds gaan verander nie.
Inteendeel, om die band "warm" te kry moet jy die druk verlaag... nie goed vir die band in die eerste plek nie! RTFM is my leuse... hou by die druk aanbeveel!

Got my motor runnin... heading for the highway...
08 KLR650 Green/Shock Protector Flap-Penta-Tooltube-Crash Bars-LED instrument lights-Hazard and Indicator Mod-Stiebel Horn-PCV Mod-SS footpegs-HID Headlights-progressive fork springs-upgraded shock and spring.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • TRIBBES
  • TRIBBES's Avatar
  • Offline
  • Elite Member
  • Elite Member
  • Dis die lewe!
More
11 years 9 months ago #12158 by TRIBBES
Replied by TRIBBES on topic All things Tyres / Tires / Bande
Ek het in tussen op ons plaas 'n huis gebou,en bhuurders in my huis in die dorp gesit.dus ry ek elke dag grondpad en na ure skuur ons gat op die plaas.Die kenda pa tyre werk uitstekend op teer ,maar,offroad(deur die spruit/teen die walle op ens)nie so lekker nie.Ek gaan vandag vir my 'n kenda offroad op sit,en hom try.

SWART,MOER VINNIG

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • TRIBBES
  • TRIBBES's Avatar
  • Offline
  • Elite Member
  • Elite Member
  • Dis die lewe!
More
11 years 9 months ago #12159 by TRIBBES
Replied by TRIBBES on topic All things Tyres / Tires / Bande

SWART,MOER VINNIG

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • TRIBBES
  • TRIBBES's Avatar
  • Offline
  • Elite Member
  • Elite Member
  • Dis die lewe!
More
11 years 9 months ago #12160 by TRIBBES
Replied by TRIBBES on topic All things Tyres / Tires / Bande
NEE POK.eK WOU DIE FOTO WYS.dIE FOTO IS NET 11KB MAAR WIL NIE LAAI NIE. :angry:

SWART,MOER VINNIG

Please Log in or Create an account to join the conversation.