Topic-icon All things Tyres / Tires / Bande

  • Askari
  • Askari's Avatar
  • Visitor
  • Visitor
11 years 8 months ago #12763 by Askari
Replied by Askari on topic All things Tyres / Tires / Bande
Ek het my OEM agterband vervang met 'n Sirac op 4300km. Hy het omtrent nog so 3mm loopvlak oorgehad. Hoe kry julle ouens so baie kilos uit julle OEM agterbande? Ek ry nie eers varkerig nie. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Slowmow
  • Slowmow's Avatar
  • Offline
  • Lieutenant
  • Lieutenant
  • Once you go black, you don't go back
More
11 years 8 months ago #12769 by Slowmow
Replied by Slowmow on topic All things Tyres / Tires / Bande
Askari wrote:

Ek het my OEM agterband vervang met 'n Sirac op 4300km. Hy het omtrent nog so 3mm loopvlak oorgehad. Hoe kry julle ouens so baie kilos uit julle OEM agterbande? Ek ry nie eers varkerig nie. ;)


Hulle ry seker blou klr's


:P :dry: :ohmy: :unsure: :woohoo:

2015 NC750X

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
11 years 7 months ago #12833 by Crause
Replied by Crause on topic All things Tyres / Tires / Bande
My agterband was heeltemal glad op 6500 km. Het seker so 1000 km op grondpad gedoen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Mario123
  • Mario123's Avatar
  • Visitor
  • Visitor
11 years 7 months ago #12841 by Mario123
Replied by Mario123 on topic All things Tyres / Tires / Bande
Askari wrote:

Ek het my OEM agterband vervang met 'n Sirac op 4300km. Hy het omtrent nog so 3mm loopvlak oorgehad. Hoe kry julle ouens so baie kilos uit julle OEM agterbande? Ek ry nie eers varkerig nie. ;)


Die lewensduur op 'n agterband het 'n direkte verband met die mate en spoed wat die regterhand gedraai word, gekoppel aan die frekwensie en intensiwiteit van die van die linkerhand beweging, wat opsigself weer eweredig op 'n gemiddelde glyskaal beinvloed word deur die hoek van die regtervoet... :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • TRIBBES
  • TRIBBES's Avatar
  • Offline
  • Elite Member
  • Elite Member
  • Dis die lewe!
More
11 years 7 months ago #13080 by TRIBBES
Replied by TRIBBES on topic All things Tyres / Tires / Bande
Ek het mos my kenda pad tyre afgehaal,en 'n kenda knobby opgesit.
Nou ja, op die grondpad huis toe ,deur die spruit,op teen die berg en ander kant af , is die tyre uitmintend!!!Maar op die teer,dis ;n ander storie.Hy grip nie op natpad nie,en deur die draaie,voel dit of ek op n perd se rug ry.

Is dit maar hoe dit is???

SWART,MOER VINNIG

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Vito
  • Vito's Avatar
  • Visitor
  • Visitor
11 years 7 months ago #13086 by Vito
Replied by Vito on topic All things Tyres / Tires / Bande
Sorry, no experience on those tyres. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Mario123
  • Mario123's Avatar
  • Visitor
  • Visitor
11 years 7 months ago #13091 by Mario123
Replied by Mario123 on topic All things Tyres / Tires / Bande
Dis maar hoe dit is, die een of die ander!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
11 years 7 months ago #13100 by Benade
Replied by Benade on topic All things Tyres / Tires / Bande
Jip, stem saam met Klein Sus Mario.

Tribbes die knobbies "buig" in 'n draai op 'n teer pad en jy's reg - jy het pokol grip op 'n nat pad :S

Honda VFR1200XD
Ex-Honda VFR1200FD
Ex-Z1000
Ex-Versys 650
Ex-KLR650 ('08 Blue)
Ex-KLR650 ('07 Classic Red/Silver)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • DOCTOR KLR
  • DOCTOR KLR's Avatar
  • Offline
  • Platinum Member
  • Platinum Member
  • WALKERVILLE RANGER
More
11 years 7 months ago #13112 by DOCTOR KLR
Replied by DOCTOR KLR on topic All things Tyres / Tires / Bande
I agree,cant have your cake and eat it all, Dunlop D606 or Michelin T63 the only way to eat all the cake[they are both street legal tyres BUT awsome offroad tyres[read knobblies]

[img size=150][/img]
Walkerville Ranger
Viking
Barfinder
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
11 years 7 months ago #13182 by Dick
Replied by Dick on topic All things Tyres / Tires / Bande
Vanoggend 'n nuwe agter tyre by Bike Tyre in Valhalla laat opsit. Baie aangename mense en pryse is goed. Hulle doen ook sprockets, kettings ens. As iemand belangstel, 012 756 4458. Ek weet nie of Kenda 'n goeie band is nie (blykbaar is dit), Bike Tire se prys R 630 agter en R 380 voor, alles ingesluit. Ek het R 740 betaal vir 'n Bridgetone Trail Wing.

Please Log in or Create an account to join the conversation.