Welcome, Guest
Username: Password: Remember me

TOPIC: Sprocket and chain

Re:Sprocket and chain 2 years 11 months ago #104920

  • martinr
  • martinr's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Why We Ride
  • Posts: 402
  • Thank you received: 121
Manne, advies, bly WEG van plastiek sakkkies af. Ek het een in my voor sprocket gekry (either ingesit deur a douche bag of opgetel in die ry)
Die sak het om die voor sprocket gedraai, en ek het die ding by die huis uitgetrek. Geen idee hoe lank hy daarin was nie.
Ongelukkig het daar 'n stuk agter gebly, en die seël gesny. Olie het gedrup, was morsig.
Die seël en o-ring het my darm net R105.00 gekos. Dit is nou vervang en die lek is weg.

Dankie Doc vir jou offer om te help.
Ek het ongelukkig nie fotos geneem nie, my kloue was te vuil.

Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
2013 Green KLR, F1X pipe, DMD washable air filter, motard front fender
2000 Honda VTR Fire Storm
The administrator has disabled public write access.
The following user(s) said Thank You: SarelG, Gawie78

Re:RE: Re:Sprocket and chain 2 years 5 months ago #110791

  • DewetR
  • DewetR's Avatar
  • Offline
  • Expert Boarder
  • Strand
  • Posts: 136
  • Thank you received: 250
Ek soek bietjie inligting, asb. Dis nou weer my beurt na 33000km om ketting en sprockets te vervang. Ek wil sommer nou ook na n 16 tandrat toe verander. Waar in Somerset Wes area (of Kaapstad) gaan mens die beste pryse kry wat dieselfde gehalte is as die oorspronklike items? Die dealers vra ongeveer R2500. Ek sien op Tracmac se website hulle is goedkoper, maar ek moet hulle bel. Groete. Dewet.

Sent from my GT-I9190 using Tapatalk[/quote]



Sent from my LG-H340 using Tapatalk
The administrator has disabled public write access.

Re:RE: Re:Sprocket and chain 2 years 5 months ago #110802

  • Piet
  • Piet's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Posts: 1513
  • Thank you received: 784
DewetR wrote:
Ek soek bietjie inligting, asb. Dis nou weer my beurt na 33000km om ketting en sprockets te vervang. Ek wil sommer nou ook na n 16 tandrat toe verander. Waar in Somerset Wes area (of Kaapstad) gaan mens die beste pryse kry wat dieselfde gehalte is as die oorspronklike items? Die dealers vra ongeveer R2500. Ek sien op Tracmac se website hulle is goedkoper, maar ek moet hulle bel. Groete. Dewet.

Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
Enige motorfietswinkel behoort vir jou 'n goeie stel te verkoop vir R900-R1200 vir 'n DID of EK ketting (afhangende van x-ring of o-ring) en dan R500-R700 vir die twee sprockets saam (JT of Motrix sprockets)

Ek glo Pannas kan adviseer oor die beste winkel itv prys.
Last Edit: 2 years 5 months ago by Piet.
The administrator has disabled public write access.

Sprocket and chain 2 years 5 months ago #110812

  • Anker
  • Anker's Avatar
  • Offline
  • Fresh Boarder
  • Posts: 8
  • Thank you received: 1
Hi De wet.

Ek het 2weke terug n DID x-ring gold chain by craigs in maitland gekry vir R1100. N agter 40T sproket ook vir R320.

In wynberg by suzuki s outh n oorspronklike 15T vir voor vir R240.

Hoop dit help.
The administrator has disabled public write access.

Re:RE: Sprocket and chain 2 years 5 months ago #110816

  • DewetR
  • DewetR's Avatar
  • Offline
  • Expert Boarder
  • Strand
  • Posts: 136
  • Thank you received: 250
Anker wrote:
Hi De wet.

Ek het 2weke terug n DID x-ring gold chain by craigs in maitland gekry vir R1100. N agter 40T sproket ook vir R320.

In wynberg by suzuki s outh n oorspronklike 15T vir voor vir R240.

Hoop dit help.
Dankie Anker.
Ek sal hulle kontak en my besluit maak. My ketting kan darem seker nog so maand of wat hou. Ek en my vrou kom nounet van n 5 dag, 1600km Karoo trippie af en moet nou eers bietjie met die kar ry en die bike was en behoorlik diens.
Groete.

Sent from my LG-H340 using Tapatalk
The administrator has disabled public write access.
The following user(s) said Thank You: Anker

Sprocket and chain 2 years 5 months ago #110818

  • Keith
  • Keith's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Oosrand Springs.....Op God vertrou ons vir wysheid
  • Posts: 1568
  • Thank you received: 778
:cheer: trip report in die vooruitsig
The administrator has disabled public write access.

Re:RE: Re:RE: Sprocket and chain 2 years 5 months ago #110819

  • martinr
  • martinr's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Why We Ride
  • Posts: 402
  • Thank you received: 121
DewetR wrote:
Anker wrote:
Hi De wet.

Ek het 2weke terug n DID x-ring gold chain by craigs in maitland gekry vir R1100. N agter 40T sproket ook vir R320.

In wynberg by suzuki s outh n oorspronklike 15T vir voor vir R240.

Hoop dit help.
Dankie Anker.
Ek sal hulle kontak en my besluit maak. My ketting kan darem seker nog so maand of wat hou. Ek en my vrou kom nounet van n 5 dag, 1600km Karoo trippie af en moet nou eers bietjie met die kar ry en die bike was en behoorlik diens.
Groete.

Sent from my LG-H340 using Tapatalk
Was net die ketting en sprockets mooi, en lube hulle baie (sommer elke 200 km), dan sal hulle hou.....

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
2013 Green KLR, F1X pipe, DMD washable air filter, motard front fender
2000 Honda VTR Fire Storm
The administrator has disabled public write access.

Sprocket and chain 2 years 5 months ago #110828

  • DewetR
  • DewetR's Avatar
  • Offline
  • Expert Boarder
  • Strand
  • Posts: 136
  • Thank you received: 250
Ek is besig met die trip report. Ek doen dit by die werk en moet dit maar tussen in probeer inwerk. Prioriteite, prioriteite!
The administrator has disabled public write access.

Sprocket and chain 2 years 5 months ago #110829

  • Keith
  • Keith's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Oosrand Springs.....Op God vertrou ons vir wysheid
  • Posts: 1568
  • Thank you received: 778
Vat jou tyd. Hoe meer info hoe beter. Dit gaan die wag werd wees
The administrator has disabled public write access.

Sprocket and chain 2 years 5 months ago #110834

  • johanw
  • johanw's Avatar
  • Offline
  • Expert Boarder
  • Posts: 81
  • Thank you received: 36
Hi daar
Ek het ook op 'n stadium my ketting se circlip verloor.
Die handelaar waar ek die masterlink kit gekoop het reken hy het jare lank op Tarlton gejaag met motorfietse en hy het altyd Bostic op sy ketting se circlips gesit en nooit een verloor nie. Ek het dit probeer en so far so good.
Lekker dag.
The administrator has disabled public write access.