Welcome, Guest
Username: Password: Remember me

TOPIC: Sprocket and chain

Re:RE: Re:RE: Re:Sprocket and chain 2 years 5 months ago #111136

  • DewetR
  • DewetR's Avatar
  • Offline
  • Expert Boarder
  • Strand
  • Posts: 136
  • Thank you received: 250
Hi almal. Ek het Saterdag n EK O ring ketting en die standaard voor en agter sprockets by TracMac gekoop vir R1460. Sondagmiddag op Moedersdag in garage gespandeer en ketting opgesit en so bietjie gesukkel met masterlink om seker te maak dis behoorlik op. Sommer wiel laers ook geghries. Jissie, die rooi KLR ry nou lekker! Sal nou vinnig n 16 tand voor sprocket moet opspoor.



Sent from my LG-H340 using Tapatalk
The administrator has disabled public write access.

Re:RE: Re:RE: Re:Sprocket and chain 2 years 5 months ago #111160

  • Pannas
  • Pannas's Avatar
  • Offline
  • Field Marshal
  • Do unto others as you would have them do unto you
  • Posts: 5480
  • Thank you received: 1708
DewetR wrote:
Sal nou vinnig n 16 tand voor sprocket moet opspoor.

gaan praat met Gus by Motorcycle World...
POWER (and skill) MEAN NOTHING WITHOUT CONTROL
MB50, MBX50, MTX50, RD125, GS550, XL200, '84KLR600, '07KLR650, '08KLR650, '06XT660R, '09F800GS

Veni Vidi Vici
The administrator has disabled public write access.

Re:RE: Re:RE: Re:Sprocket and chain 2 years 5 months ago #111161

  • Piet
  • Piet's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Posts: 1513
  • Thank you received: 784
DewetR wrote:
...Sondagmiddag op Moedersdag in garage gespandeer en ketting opgesit en so bietjie gesukkel met masterlink om seker te maak dis behoorlik op. Sommer wiel laers ook geghries. Jissie, die rooi KLR ry nou lekker!
:laugh: Lekker! Ek stem!

Die diens-items wat die grootste verskil maak aan die gevoel van die fiets in my opinie is:
  • Nuwe ketting (na jy die oue vrotgery het)
  • Nuwe vurkolie (na so 20 000 km)
  • Nuwe steering head bearings

Daai items laat my breed glimlag na ek hulle vervang het!
The administrator has disabled public write access.

Re:RE: Re:RE: Re:Sprocket and chain 2 years 5 months ago #111164

  • SarelG
  • SarelG's Avatar
  • Offline
  • Moderator
  • Centurion GP
  • Posts: 1409
  • Thank you received: 617
Piet, ek het nog nie die steering head bearings gedoen nie maar stem 100% saam op die ander twee!! ek het so twee naweke terug weer my vurkolie gedoen en ja, dit maak 'n GROOT verskil.
One day I will die, but on all the others I will not, so on those days I will live it to the fullest!!
The administrator has disabled public write access.

Re:RE: Re:RE: Re:Sprocket and chain 2 years 4 months ago #111435

  • DewetR
  • DewetR's Avatar
  • Offline
  • Expert Boarder
  • Strand
  • Posts: 136
  • Thank you received: 250
Ek het uiteindelik my groter 16 tandrat oor die naweek voor opgesit. Nou kan ek 120 km/h ry met die revolusies op 5000 rpm, nie dat ek heeltyd so wil ry nie. As ek teen my normale spoed van so 100 – 110 km/h ry dan loop die KLR regtig lekker rustig. Met twee mense op is dit glad nie ‘n probleem nie. Miskien gaan die fiets sommer nog bietjie ligter op brandstof wees.
Ek kan wel voel met die wegtrekslag dat mens so ‘n klein bietjie meer koppelaar werk moet doen, maar as jy eers aan die beweeg is, loop alles lekker glad met minder vibrasie. Ek kan dit nogal aanbeveel vir die wat dit wel oorweeg. Die foto wys die oorspronklike ou rat (geslyt) die standaard 15 tandrat en die nuwe 16 tandrat.

Last Edit: 2 years 4 months ago by Pannas.
The administrator has disabled public write access.
The following user(s) said Thank You: Anker

Re:RE: Re:RE: Re:Sprocket and chain 2 years 4 months ago #111438

  • DewetR
  • DewetR's Avatar
  • Offline
  • Expert Boarder
  • Strand
  • Posts: 136
  • Thank you received: 250
En toe sit ek sommer die foto 3 keer in!





FIXED
Last Edit: 2 years 4 months ago by Pannas.
The administrator has disabled public write access.

Sprocket and chain 2 years 4 months ago #111837

  • Jeandup
  • Jeandup's Avatar
  • Offline
  • Junior Boarder
  • Posts: 26
  • Thank you received: 4
Dagse Julle,

Het die manne in Johannesburg omgewing (verkieslik die weste) 'n plek waar julle lekker pryse kry op ketting en sprocket stelle?

Dankie
Jean
The administrator has disabled public write access.

Sprocket and chain 2 years 4 months ago #111838

  • Piet
  • Piet's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Posts: 1513
  • Thank you received: 784
Jeandup wrote:
Dagse Julle,

Het die manne in Johannesburg omgewing (verkieslik die weste) 'n plek waar julle lekker pryse kry op ketting en sprocket stelle?

Dankie
Jean
As jy besluit om O-ring te gaan eerder as x-ring kan jy so R300-400 spaar.

Enduroshop se x-ring is op R1075, wat 'n goeie prys is enduroshop.co.za/product/d-i-d-x-ring-chains/

Hierdie manne vra R1050 www.acesports.co.za/collections/d-i-d-chains

Front sprocket behoort so R300 elk te wees, rear so R550. Soek vir PBR of JT sprockets.

Verskil tussen R1800 en R2100 is darem nie doodsake as jy inagneem dat die set so 20 000-30 000km hou nie. Neem ook inag hoeveel tyd en moeite dit jou gaan kos om die goed in die hande te kry. Help nie jy spaar R200 as dit 'n shlep is en dit jou 3 ure kos nie. ;)

Hier kan jy alles op dieselfde plek kry - dus minder moeite: www.raceparts.co.za/index.php?id_categor...&controller=category
Last Edit: 2 years 4 months ago by Piet.
The administrator has disabled public write access.
The following user(s) said Thank You: Jeandup

Sprocket and chain 2 years 4 months ago #111842

  • Jeandup
  • Jeandup's Avatar
  • Offline
  • Junior Boarder
  • Posts: 26
  • Thank you received: 4
Piet wrote:
Jeandup wrote:
Dagse Julle,

Het die manne in Johannesburg omgewing (verkieslik die weste) 'n plek waar julle lekker pryse kry op ketting en sprocket stelle?

Dankie
Jean
As jy besluit om O-ring te gaan eerder as x-ring kan jy so R300-400 spaar.

Enduroshop se x-ring is op R1075, wat 'n goeie prys is enduroshop.co.za/product/d-i-d-x-ring-chains/

Hierdie manne vra R1050 www.acesports.co.za/collections/d-i-d-chains

Front sprocket behoort so R300 elk te wees, rear so R550. Soek vir PBR of JT sprockets.

Verskil tussen R1800 en R2100 is darem nie doodsake as jy inagneem dat die set so 20 000-30 000km hou nie. Neem ook inag hoeveel tyd en moeite dit jou gaan kos om die goed in die hande te kry. Help nie jy spaar R200 as dit 'n shlep is en dit jou 3 ure kos nie. ;)

Hier kan jy alles op dieselfde plek kry - dus minder moeite: www.raceparts.co.za/index.php?id_categor...&controller=category

Vreeslik dankie Piet!

Stem saam- om te sukkel om goed in die hande te kry om 'n paar rand te spaar maak nie veel sin as jy kyk wat die waarde van jou tyd is nie! Sal bietjie op hierdie sites gaan rondloer.

Waardeer!
Jean
The administrator has disabled public write access.

Sprocket and chain 1 year 6 months ago #115990

  • GvdH
  • GvdH's Avatar
  • Offline
  • Gold Boarder
  • Posts: 174
  • Thank you received: 33
Finally installed my 16T sprocket...

(After buying my own air impact wrench!!)

Very happy with the result. Zipping around town i'm now only hunting for another gear every second or 3rd straight! Should have done this long ago...
The administrator has disabled public write access.