Welcome, Guest
Username: Password: Remember me

TOPIC: "KLR CLAN" t-shirts!!!

"KLR CLAN" t-shirts!!! 10 years 9 months ago #5507

  • shaunjvv
  • shaunjvv's Avatar
Hi ouens,

Dink julle nie ons moet n paar "klr clan" t-shirts laat maak nie? Ons kan so die clan se naam hoog hou om die t-shirts te dra en dis advertensie vir die clan!!!

Maak die t-shirts die kleure van die klr's met die badges op!

Wat scheme julle?????
The administrator has disabled public write access.

Re:"KLR CLAN" t-shirts!!! 10 years 9 months ago #5509

  • Gangsters Paridice
  • Gangsters Paridice's Avatar
  • Offline
  • Expert Boarder
  • FRENDS DONT LET FRENDS DRIVE FRENCH
  • Posts: 141
Ons het al hieroor gepaat en ek dink Baas DUKE is besig daarmee, ek wens net hy will meer uit die enjin kamer kom, wie weet wat hy daar aanvang.:P

Laas was dit google earth beplan seker die klan se verjaardag.:woohoo:
AIRBOX - DYNOJET - SW MOTECH - GIVI - AIRAGE - SPOTLAMPS - TOOLTUBE - BLUE 08 - 12V OUTLET - FAN OVERRIDE - PCV VALVE - KLRCLAN
The administrator has disabled public write access.

Re:"KLR CLAN" t-shirts!!! 10 years 9 months ago #5511

  • shaunjvv
  • shaunjvv's Avatar
Elke hou kan op sy t-shirt sit van waar af hy kom soos "east rand" of wat ookal!!
The administrator has disabled public write access.

Re:"KLR CLAN" t-shirts!!! 10 years 9 months ago #5522

  • Frik
  • Frik's Avatar
Ek het n designer idee:

Die lyf moet groen wees
Clan logo voor links op bors
Waar jy vandaan kom agter op rug
Linkermou blou
Regtermou rooi
The administrator has disabled public write access.

Re:"KLR CLAN" t-shirts!!! 10 years 9 months ago #5523

  • shaunjvv
  • shaunjvv's Avatar
Ja nee jinne oom frik!

Ek stem saam!

Aangesien die groenes vinniger is moet die lyf groen wees!!
The administrator has disabled public write access.

Re:"KLR CLAN" t-shirts!!! 10 years 9 months ago #5532

  • Benade
  • Benade's Avatar
  • Offline
  • Moderator
  • Posts: 808
  • Thank you received: 4
...julle moet rooi neuse kry - nie t-shirts nie.
Honda VFR1200XD
Ex-Honda VFR1200FD
Ex-Z1000
Ex-Versys 650
Ex-KLR650 ('08 Blue)
Ex-KLR650 ('07 Classic Red/Silver)
The administrator has disabled public write access.

Re:"KLR CLAN" t-shirts!!! 10 years 9 months ago #5558

  • Slowmow
  • Slowmow's Avatar
  • Offline
  • Lieutenant
  • Once you go black, you don't go back
  • Posts: 2424
  • Thank you received: 208
Eish.... lyk my daar is jaloesie oor die beperkde hoeveelheid groen KLR wat in die land ingekom het :P
2015 NC750X
The administrator has disabled public write access.

Re: 10 years 9 months ago #5746

  • Werewolf
  • Werewolf's Avatar
shaunjvv wrote:
Ja nee jinne oom frik!

Ek stem saam!

Aangesien die groenes vinniger is moet die lyf groen wees!!

Ons gaan soos kersfees bome lyk met te veel kleure. Wat van swart, dan word geen kleur voorgetrek?
The administrator has disabled public write access.

Re: 10 years 9 months ago #5749

  • MauMoondog
  • MauMoondog's Avatar
Ek stem vir swart T-Shirt (Ok, meskien kan die letters / pic groen wees)
The administrator has disabled public write access.

Re: 10 years 9 months ago #5750

  • Slowmow
  • Slowmow's Avatar
  • Offline
  • Lieutenant
  • Once you go black, you don't go back
  • Posts: 2424
  • Thank you received: 208
Werewolf wrote:
Ons gaan soos kersfees bome lyk met te veel kleure. Wat van swart, dan word geen kleur voorgetrek?



Erm die groenes het baie swart op, maar ek stem saam met swart
2015 NC750X
The administrator has disabled public write access.