Topic-icon 20 000 km op KLR

  • Frik
  • Frik's Avatar Topic Author
  • Visitor
  • Visitor
3 years 4 months ago #115261 by Frik
20 000 km op KLR was created by Frik
Hallo manne,

Help asb, ek wil graag die 20 000 kilo diens myself doen.

As ek nou instap daar by Holeshot, vir watter parte vra ek en wat moet alles gedoen word en hoe doen mens dit in n nutshell. :unsure:

Self die voorlig vervang die naweek en sien die rubbers om die lig en bulb het geperish, sal sommer vra vir daai spares en dit self kry en posit, weet nou hoe om daai voor vering af te haal.

Dankie, alle hulp sal waardeer wird, tyd om my hande vuil te kry. :whistle:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
3 years 4 months ago #115268 by Groenie
Replied by Groenie on topic 20 000 km op KLR
Kom kuier liewer by my. Ek het als wat jy nodig het, plus 2 spanner monkeys wat meer van KLR's af weet as meeste ouens op hierdie forum. Plus die raad is verniet en die bier is koud.

null
The following user(s) said Thank You: Slowmow

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Frik
  • Frik's Avatar Topic Author
  • Visitor
  • Visitor
3 years 4 months ago #115299 by Frik
Replied by Frik on topic 20 000 km op KLR

Kom kuier liewer by my. Ek het als wat jy nodig het, plus 2 spanner monkeys wat meer van KLR's af weet as meeste ouens op hierdie forum. Plus die raad is verniet en die bier is koud.


Dankie Groene, ek sal so maak B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Slowmow
  • Slowmow's Avatar
  • Offline
  • Lieutenant
  • Lieutenant
  • Once you go black, you don't go back
More
3 years 4 months ago #115300 by Slowmow
Replied by Slowmow on topic 20 000 km op KLR
Frik as jy gaan kuier, Vat my saam as jy wil. Was nog nie daar by Groenie nie.

2015 NC750X

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
3 years 4 months ago #115323 by Groenie
Replied by Groenie on topic 20 000 km op KLR
Net nie hierdie Saterdag nie asb. My latte het karate ding aan. Volgende week is 100%

null

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Frik
  • Frik's Avatar Topic Author
  • Visitor
  • Visitor
3 years 4 months ago #115326 by Frik
Replied by Frik on topic 20 000 km op KLR

Net nie hierdie Saterdag nie asb. My latte het karate ding aan. Volgende week is 100%


More Groene, ek is redelik vas in Februarie met die manne se atletiek, so ek sal eers in Maart by jou kan draai. :unsure:

Ek sal jou bel en vooraf reel, thanks tjom! B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.