Welcome, Guest
Username: Password: Remember me
  • Page:
  • 1
  • 2

TOPIC: Shims

Shims 1 year 10 months ago #117124

  • Keith
  • Keith's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Ek val eerder n 1000 keer as om op te hou ry
  • Posts: 1741
  • Thank you received: 867
Piet wrote:
Keith wrote:
Ek dip hom heel temal in die olie, druk so veel moontlik uit en laat hom dan hang terwyl ek die res bekyk. Laaste sqeeze ek nog so een maal en dan gaan hy terug
Hoe lank bekyk jy die storie so? ;) :laugh:[/quote

jong ja. Tot die lus vir nog n glas oros my beetpak. By dan is ek darm klaar met ketting, en is dit sy beurt om te hang. Dan met nuwe glas oros is dit brieke se beurt, en so gaan ons aan B)
The administrator has disabled public write access.
  • Page:
  • 1
  • 2