Topic-icon Wierda Road

More
2 years 9 months ago #117414 by Groenie
Replied by Groenie on topic Re:Wierda Road

Groenie. Sal jou nog kontak. Jy weet mos waar ek my cylinder vir n rebore kan stuur.

Sent from my SM-N910H using Tapatalk


Watter piston gaan jy insit? Het jy hom al gekry? En is jou bike al van tevore geboor?

Ek vra, omdat ek het 'n paar spaar barrels, so ons kan ruil en laat boor, sodat jou bike nie te lank staan nie.

null

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
2 years 9 months ago #117415 by Voël
Replied by Voël on topic Re:RE: Re:Wierda Road

Groenie. Sal jou nog kontak. Jy weet mos waar ek my cylinder vir n rebore kan stuur.

Sent from my SM-N910H using Tapatalk


Watter piston gaan jy insit? Het jy hom al gekry? En is jou bike al van tevore geboor?

Ek vra, omdat ek het 'n paar spaar barrels, so ons kan ruil en laat boor, sodat jou bike nie te lank staan nie.

Weet nie of die barrel al ge boor is nie. Het bike op 19000 km gekoop so twyfel. Het nog geen mods gehad nie. Dis die 685 piston van Eagle Mike, persent gekry van die VSA, met Thermobob en nuwe valve stem seals. Bike nou net oor 40000km.

Sent from my SM-N910H using Tapatalk

Riding and loving it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
2 years 9 months ago #117416 by Groenie
Replied by Groenie on topic Re:RE: Re:Wierda Road
Nou ja toe. Ek behoort in volgende week 'n 685 kit vir 'n ander bike te kry. Bring jou piston en dan stuur ons hom saam in. Ek het 'n barrel wat klaar 1mm oversize is wat ons kan gebruik. Dan gee jy my net jou barrel as jy jou bike doen.

Bel my en ons kan chat

null

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
2 years 9 months ago #117417 by Voël
Replied by Voël on topic Re:RE: Re:Wierda Road
Dankie Groenie. Ek dink ons hijack nou die thread.
Het vir jou n e-pos gestuur.
Groete

Riding and loving it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Keith
  • Keith's Avatar
  • Offline
  • Platinum Member
  • Platinum Member
  • Ek val eerder n 1000 keer as om op te hou ry
More
2 years 9 months ago #117418 by Keith
Replied by Keith on topic Wierda Road
Toemaar hier in gauteng is hi-jacking deel van alledaagse lewe. Mense kom dit nie eers meer agter nie :dry: :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
2 years 9 months ago #117420 by Voël
Replied by Voël on topic Re:Wierda Road
So agter gekom. Ek voel nogal vatbaar wanneer ek nie my ketty by my het nie.

Sent from my SM-N910H using Tapatalk

Riding and loving it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.